Publications/Publikasies
Publikasies van die Heemkring sluit in:
1) Die Stellenbosse Heemkring : tien jaar oud / Charles
Fensham, red., 1978
2) Die Laan en sy mense / Annie Hofmeyr, 1982
3) Van Riebeeckstraat Stellenbosch : noordekant / Annie
Hofmeyr, 1990
4) My Hofmeyr- en De Vosfamilie / Annie Hofmeyr, 1993
5) Die Musieklewe van Stellenbosch : ‘n beknopte oorsig
gebaseer op die teks van ‘n uitstalling en lesings gedurende Die Stellenbosse
Fees, 1998 / Reino Ottermann, red.
6) Indeks tot De Kaap de Goede Hoop : een nederlandse
vestigingskolonie, 1680-1730 / Ad Biewenga. Die indeks is saamgestel deur dr.
Ockert Malan, e.a.
Navrae in verband met hierdie publikasies kan aan die
Argivaris gerig word.
Panorama van die dorp Stellenbosch in die jaar 1776 / Panorama of the town
Stellenbosch in the year 1776.
